Mej. Biltongfees 


Mej. Biltongfees, trek die jaar ‘n nuwe baadjie aan met baie nuwe uitdagings en pret wat voorlê.
Ons soek meisies vir
Miss Biltongfees Petite - 4 – 8 jaar
Little Miss Biltongfees – 9-12 jaar
Mej. Biltongfees Pre-teen 13 -15 jaar
Mej. Biltongfees Tiener – 16 -18 jaar
Die Standard Bank Biltongfees is 3 en 4 Augustus 2018 en ons semi-finale is 29 Junie 2018.
Inskrywings sluit 22 Junie 2018
Inskrywingsvorms is beskikbaar by my: Lizelle Esterhuizen 081 213 3588 of stuur vir my 'n epos by esterhuizen.lizelle@gmail.com
Bring goeie gees en jou mooiste glimlag! Nooi ook al jou vriendinne om saam te kom deelneem. Ons gaan dit ‘n groot fees maak.
Standard Bank Biltongfees 2018
Lizelle Esterhuizen
Mej. Biltongfees Organiseerder
+264 81 213 3588
esterhuizen.lizelle@gmail.com

Mej. Biltongfees aansoekvorm

Feed

01/06/2018, 10:16 AM

Mej. Biltongfees aansoekvorm

   More




Lizelle Esterhuizen

Miss Namibia 2016  

Mej. Biltongfees organiseerder