Hervormde Kerk Windhoek
         

Biltongfees

 

 Kom kuier Saterdag, 4 Augustus saam met ADAM, Leah en Bobby van Jaarsveld

Early bird kaartjies vir die 2018 Standard Bank Biltongfees nou beskikbaar aanlyn by Webtickets Namibia.

Vrydag, 3 Augustus en Saterdag, 4 Augustus by die Trustco United Sport Gronde.

Volwassenes: N$ 65.00
Kinders: N$ 25.00
Familie pakket (2 ouers en 2 kinders): N$ 200.00

Early bird kaartjies slegs beskikbaar tot 15 Mei.

Volg die skakel:
https://webtickets.com.na/…/standard-bank-bilton…/1462889711